Routrip: ’n resensie

Routrip speel voor jou af soos ’n klassieke toneelstuk met ’n enorme rolverdeling en landskappe regoor die land. ’n Rare ondervinding in teater is dit beslis. The Ziets is back!”