Rooiborslaksman deur Marinda van Zyl: ’n FMR-resensie

“Die skrywer se navorsing is omvattend en goed geïntegreer by die res van die verhaal. Van Zyl se skryftalent is onmiskenbaar.”