Rooi haring deur Schalk Schoombie: ’n resensie

“Daar bestaan by my geen twyfel dat die oorgrote meerderheid lesers hierdie teks terdeë sal geniet nie. En wanneer die misterie rondom die moordenaar uiteindelik ontrafel word, kan jy maar net sê: ‘Slaan my met ’n pap snoek!'”