Romanza-skrywers aan die woord

“Op die ou einde stem lesers met hulle beursies. Romanzas se verkoopsyfers bly groei. Die boeke, wat nagenoeg 190 na 200 bladsye beslaan, boer op topverkoperlyste. Jy glip dit sommer maklik in jou handsak om enige plek te lees.”