Romantiese en erotiese fiksie in Afrikaans: variasies op ’n wenresep?

“Die genre-en-leser-verhouding is simbioties. Ek dink die genre verander om by te bly met hoe lesers verander, maar ook dat die lesers se opvattings verander aan die hand van wat hulle lees.”