Roman North Africa: Environment, society and medical contribution deur Louise Cilliers: ’n resensie
“Kennis van die Klassieke tale, geskiedenis en kulture verryk en verruim ’n mens se leefwêreld. Dit plaas van ons eietydse vraagstukke in historiese perspektief, en verskaf insig op talle terreine. Die Romeins-Hollandse regstelsel het immers ook aan die suidpunt van Afrika ’n voetspoor gelaat, en van die tale wat in Suid-Afrika gepraat word, is direk of indirek deur Latyn beïnvloed.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed