Roman deur Cas Wepener: ’n resensie

“Ek weet nie of Wepener die verhaal gekies het omdat dit teen die gebeure van die tyd eggo nie en ek strek dalk nou die skrywer se bedoelings, maar doelbewus of nie, hierdie verhaal laat ’n mens opnuut na baie dinge om jou kyk en maak jou weer bewus van watter stories jy onthou en oorvertel.”