Roe v Wade: Wat beteken dit vir Suid-Afrikaanse vroue?

“Hierdie moontlikheid dat aborsies weer verbied gaan word, het soos ’n veldbrand deur Amerika versprei en vroue in Amerika en elders het in opstand gekom.”