“Die rede hoekom ek juis na dié toer verwys het, is omdat ’n spul ‘skobbejakke’ braaf genoeg was om iets te doen. Dís wat die land en die mense nou nodig het. AKSIE. Talle Suid-Afrikaners snel voort asof dit nie húlle verantwoordelikheid is om met ’n poop scoop rond te loop nie, want, ag, ek het dan ’n kar, ’n werk, geld, kos, klere, ’n huis, ’n TV.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed