Rigting

“Dis toe sy deur die plaashek ry dat sy die klein figuurtjie met sy tassie ’n paar meter verder sien voortbeur het deur die diksand. Sy blou hempie was duidelik sigbaar teen die oranje-rooi van die duine.”