Riana Scheepers gesels oor ’n baie spesiale feetjie (en oor Wêreldboekedag)
“Miskien is ek eerstens beïnvloed deur die Zoeloeverhale wat ek as kind gehoor het, en verder deur Skandinawiese en Russies sprokiesverhale – dit volg ’n totaal ander patroon as Europese sprokies, en die sfeer is totaal anders.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed