Rhodes moes val: Gedagtes oor dekolonisering en swart historiese agentskap

” …ons hou ons nie net doof nie, maar begroet swart verset asof dit ongehoord is: onredelik, irrasioneel, antidemokraties, populisties, ’n affrontering van ons netjiese middelklas waardes, waar daar vir alles ’n prosedure is, en vir elkeen sy toegekende plek.”