Reza de Wet (1952–2012)

“Ek het ’n groot liefde vir my taal. Dit het ’n ryk tekstuur en baie kleurryke en verbeeldingryke idiome. Om in Engels te skryf, is nie so ’n intieme ondervinding nie.” Lees oor Reza de Wet se lewe en werk in haar ATKV|LitNet-Skrywersalbum.