Reuse, konings, cowboys en tsotsi’s, of die poësie van protes

“Beide was protesteater, maar hulle was totaal uiteenlopend. Een was keihard en heg verweef, die ander was ’n stuk visuele poësie wat beeldskoon was, maar dalk ’n bietjie te selfvoldaan.”