Reus en Raka? ’n Lesersindruk van Die reus uit die bos deur Piet van Rooyen

“Die ontmoeting tussen Raka en die kinders vind plaas tydens hulle normale spel by die seekoeigate. In die gemoderniseerde Reus word tegnologiese spel die ontmoetingsplek. Soos in die epos, dring die spel die kinders se gedagtewêreld binne.”