Resensie: Wreed én mooi is die dood – verhale oor verlies, hunkering en heling.
“Maar die boek is véél meer: die dood word kaalvuis getakel vanuit die perspektiewe van die sielkunde, antropologie, patologie en selfs die reg. Daarbenewens word intellektueel-filosofiese essays afgewissel met kortverhale en eg menslike anekdotes oor die heengaan van geliefdes.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed