Resensie: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp

“Dit is ’n verhaal oor haat en geweld, maar ook met ’n onverdunde boodskap van hoop, liefde en inspirasie.”