Resensie van Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof

“Anders as by die meerderheid moderne spanningverhale is daar ’n baie sterk humor-element in hierdie roman. Die ironie, sarkasme, metafore en vergelykings was uiters vermaaklik.”