Resensie: Tussen toeval en willekeur deur Kobus Lombard
“Meestal skryf Lombard kort, netjies-afgeronde gedigte wat gestroop is van enige pretensie of deklamasie. Met sy nuwe versameling dig hy voort op hierdie vormgewing wat ook sy vorige bundels kenmerk.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed