Resensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter du Toit

“Ten slotte is Stellenbosch Mafia ‘n lekker stukkie navorsing wat blitskennis en insig gee oor Suid-Afrika se rykste Afrikaners. Du Toit kan op die skouer geklop word dat hy probeer het om netelige Boeremafia-aantygings in hierdie era van dezinformatsiya uit te klaar. Het hy geslaag?”