Resensie: Op die hoek van die sesde straat deur Kanya Viljoen

“Op die hoek van die sesde straat is ’n toneelstuk wat geraamtes en onderliggende pyn in ’n gemeenskap ontbloot.”