Resensie: Mooier as Marilyn deur Anita du Preez

“Die teks loop soos stroop sodat die verhaal se pas vinnig en op ’n drafstap in hoë hakkies op Kaapse keistene is.”