Resensie: Innie Shadows deur Olivia Coetzee

“Ek lees met Innie Shadows ’n skrywer raak wat debuteer nie om te vra vir ’n plek aan die tafel nie, maar liefs aan ’n ander tafel kan sit waarin sy haar mense tot die literatuur verbeeld en skryf wat hul sal herken.”