Resensie: Geheime revolusie: Memoires van ’n Spioenbaas deur Niël Barnard en Tobie Wiese
“Ek het die boek byna hand aan hand met my eie herinneringe aan die tagtigs gelees. Ek kon sê: in 1980 was ek so oud; in 1985 se noodtoestand was ek hier; in 1988, toe PW Botha siek word, daar. En natuurlik onthou baie van ons seker een Sondagmiddag vroeg in 1990 toe Nelson Mandela uit die tronk gestap het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed