Resensie: Doodslied vir Duitsland deur Philip Kerr

“’n Donker intrige, binne ’n swartgallige 1947-milieu, wag op die leser binne hierdie historiese speurverhaal.”