Resensie: Doodsengel deur Madelein Rust

“Dis mos hoe ‘n misdaadriller begin: met ‘n moord in die eerste sin! Daarna neem die skrywer die leser op ‘n rit van geweld en vergelding totdat sy op bladsy 366 ‘n puik ontknoping skryf.”