Resensie: Die respektabele Meneer Hartslief deur Chris Karsten

“Chris Karsten se  wenresep in Die respektabele Meneer  Hartslief is dat hy weer eens genuanseerde karakters skep waarmee die  gewone leser kan identifiseer.”