Resensie: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur deur Flip Buys

“Soos Hermann Giliomee in die voorwoord skryf, moet Die Pad na Selfbestuur ‘dringend en deeglik gelees word deur almal wat ’n premie plaas op die Afrikaners se voortbestaan’ in Suid-Afrika.”