Resensie: Bloedsteen deur Irna van Zyl

“Oor die algemeen is dit ’n lekkerleesboek: Die skrywer se jare as joernalis het haar skryfwerk ’n heerlike diepte en ritme gegee wat jou die boek nie kan laat neersit nie.”