Resensie: As if born to you deur Susan Newham-Blake

“Die boek se rou emosie het my soms magteloos gelaat oor hoe weerloos ons is; hoe ons kinderdae ons vir die res van ons lewens kan jaag; kan verhoed om geluk te vind; te vertrou en waarlik te leef.”