Renosterstropery op die voorgrond in Baäl se jag deur Johan Fourie

“Baäl se jag gee mens darem effens hoop dat daar mense is wat hard probeer om ’n verskil te maak. Dit is ’n lewenstaak en dis presies wat elkeen van ons nou moet doen om ons planeet en onsself te red.”