Reisskets: Die kleur van jou vet

“En so kruis ons paaie – twee verdwaalde mense en ’n vasberade ma-skilpad. Sy steur haar min aan ons, maar ons onthou haar jare later nog met verwondering.”