Reisskets: Die dans van die Rooi Romp

“Rose het ’n vroeë Kersfees gehad, want toe ons middel-Desember Stellenbosch toe vertrek vir ons jongste se gradeplegtigheid, draai die maer lyfie om en om in die rooi Shweshwe-romp.”