Reisskets: Die dans van die riete

“Tienduisende Swazi’s en buitelanders trek saam by die kraal van die koninginmoeder vir die skouspel van kleur, klank en dans.”