Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam
“Samevattend blyk dit egter dat die US, wat die rehabilitasie van die dam betref, ’n voortreflike taak verrig het. Teen die agtergrond daarvan dat water ’n skaars en waardevolle hulpbron is, is dit nie alleen ’n voorbeeld van ’n projek wat die artistieke kant van sake in ag geneem het nie, maar terselfdertyd ook ’n funksionele eindproduk gelewer het wat die ekologie tot voordeel strek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed