Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Schalk Burger sr
Na miljarde rande se verliese sal dit ongeveer 3–5 jaar neem vir die bedryf om te herstel. Freek Robinson gesels met Schalk Burger sr, eienaar van die Welbedacht-wynlandgoed in Wellington, oor die krisis in die wynbedryf.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed