Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Magnus Heystek

Ons betaal tans die prys vir die afgelope tien jaar se gebrek aan groei, want die armes bly arm en werkloosheid neem toe. Magnus Heystek lig ons in hoe die toekoms sou kon werk. Moet net nie paniekerig raak nie, pleit hy.