Regte outydse suurlemoenstroop

“En so met die lees besluit ek – by hierdie huis gaan ek ’n suurlemoenboom plant, hier in die agterplaas tussen die twee lukwartbome en die koejawelboom.”