Regisseur gesels oor Toorbos by Toyota US Woordfees 2020
“Wat my eerste opgeval het van die boek, was Dalene se sensitiewe en diep-ondersoekte verkenning van die vroulike protagonis se psige. Jy bewonder haar vir haar vasberadenheid in haar soeke na persoonlike vryheid soos dit afspeel teenoor die konflik tussen haar aardse boswêreld en die mens se behoefte vir vooruitgang.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed