“Ek het absoluut verlief geraak op die materiaal, binne die eerste paar hoofstukke. Ek wou meer weet van Shani en die res van die interessante mense wat soms die mees onverwagse besluite neem en keuses maak. En ek wou daardie gevoel van ‘net nog een bladsy’ op die skerm deurbring.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed