Red ons honde, of red hulle ons?

“Ek het tot dusver so baie by Gus geleer. Die grootste les is seker diĆ© van dankbaarheid. Hy geniet elke maaltyd asof dit sy laaste is.”