Red Die Boer-teaterrestaurant: gratis aanlyn konsert

“Nou gaan WOES en sommige van ons land se voorste kunstenaars saamspan om twee GRATIS aanlyn konserte op 29 Januarie en 5 Februarie aan te bied  om fondse in te samel om hierdie belangrike platform vir kunstenaars in staat te stel om weer hulle deure te kan oopmaak sodra die toestande in die land dit toelaat.”