Rassisme kan nie met rassisme beveg word nie

“Dan glo die ANC in die leuen dat almal en alles gelyk is. Dis ’n wêreldwye tendens met kommunistiese wortels om alles en almal gelyk te wil maak en verskille uit te vee.”