Rassie, stories oor rugby en die lewe deur Rassie Erasmus, saam met David O’Sullivan: ’n onderhoud
Gaan Suid-Afrika die Wêreldrugbybeker met een punt wen? Jaco Jacobs waag voorspellings en praat oor sy vertaling van Rassie Erasmus se outobiografie. “Dit is regtig ’n lekker boek om te lees. Ek het op ’n dag vir my pa gesê: ‘Die rede waarom ek nie juis rugby kyk nie, is dat daar nie ’n storielyn is nie.’ Toe antwoord hy: ‘Dis omdat jy nie die karakters ken nie.’ Met die vertaling van hierdie boek voel dit of ek ’n hele klomp van die karakters leer ken het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed