Ramaphosa laat die wenkbroue lig

“Hoe moet ons sin maak hiervan? was die vraag wat aan twee politieke kommentators – Pieter Duvenhage en Oscar van Heerden – gestel is in die eerste opname van Wyngaard Weekliks, LitNet se nuutste video-aanbod.”