Rabe versus Koorts: Wat staan ’n vrou nou te doen?

“Twee dae nadat Rabe my bloed laat bruis het, kom Lindie Koorts in Rapport en krap my gedagtes heeltemal deurmekruis.”