Quo vadis, Tweederivier, oftewel: Lourensrivier?

“Die Lourensrivier het aanvanklik as die Tweederivier bekendgestaan. … Die hoofgevolgtrekking kom daarop neer dat toekomstige holistiese, multidissiplinêre bestuur met betrekking tot die Lourensrivier vanaf oorsprong tot by die monding ’n absoluut noodsaaklike voorvereiste is.”