Quinn se jaar van kwik: ’n onderhoud met Zelda Bezuidenhout

“Op ’n manier maak dit nie saak wat later in jou lewe gebeur nie, jou hoërskooljare word ’n soort bloudruk vir jou lewe. Dis waarom elke jeug- of jongvolwassene-boek wat ek skryf, dieselfde subliminale boodskap dra: Jy is oukei net soos jy is!”