Pride-maand is verby, maar ons is nog hier

“Dieselfde mense wat vir jou sê: ‘God het jou lief’, sal in dieselfde asem vir jou sê: ‘Jy gaan hel toe, want reënboog.’ Snaaks hoe hulle nooit die Bybel aanhaal wanneer mense voor hulle spek eet nie, want dit word ook mos verbied.”