Presidentsverkiesing in die VSA: ekonomiese implikasies vir Suid-Afrika
“Terwyl Trump dikwels die indruk skep dat internasionale handel ’n nulsom-spel tot nadeel van die VSA is, verstaan Biden dat internasionale handel tot voordeel van alle deelnemers strek. Op grond van hierdie verskil in uitgangspunt sal ’n Biden-administrasie vir Suid-Afrika tot groter voordeel wees as ’n Trump-administrasie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed